Psalms Chapter 91 - Afrikaans Ou Vertaling(1953) | Drupal Bible
1 HY wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige. EXO:33:22 PSM:17:8 JES:25:4 JES:32:2 PSM:121:5 2 Ek sal tot die HERE sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou. PSM:142:5 PSM:144:2 JER:16:1...